Prettige vossies

Excellent post for animal lovers.

Perdebytjie se nes

Fielies…

_MG_9763

en Faantjie de Vos…

_MG_9755

is lus vir speletjies. Faantjie het vir Fielies in die oog en is gereed…

_MG_9751

om op die niksvermoedende Fielies af te storm…

_MG_9674

Fielies hardloop oop en toe na ‘n ou omgevalde boom en probeer daar wegkruip…

_MG_9753

Maar verniet, Faantjie is te vinnig en is blitsig saam op die boomstomp…

_MG_9623

Hy is eintlik ‘n pyn en karnuffel vir arme Fielies met ‘n byt aan die agterbeen…

_MG_9594

Asof dit nie genoeg is nie, is ‘n geniepsige hap op die rug, sy volgende troefkaart…

_MG_9589

Nou nog ‘n lekker hap in die gesig…

_MG_9575

Fielies probeer onder in die holte van die boom wegkruip, maar Faantjie klou soos ‘n neet!

_MG_9831

Gelukkig kom Mamma Vytjie de Vos aangehardloop…

_MG_9890

Sy storm op die onnutsige kleinspan af…

_MG_9894

Faantjie blaas die aftog en lê beteuterd sy lippies en aflek…

_MG_9863

View original post

Advertisements